Air Malta

Air Malta plc is die vlagdraer van Malta, met sy hoofkwartier in Luqa en sy spilpunt by Malta Internasionale Lughawe. Dit bedryf dienste na bestemmings in Europa, die Midde-Ooste en Noord-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy